Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Stuur Epos

admin@nylverspreiders.co.za

Skakel Ons

014 747 2004

Vind Ons

Vosstraat 2, Nylstroom (Modimolle)

Entstowwe

Soygro ontwikkel en vervaardig mikrobiologiese entstowwe en aanverwante produkte wat dien as hulpmiddel met die onderdrukking van plantsiektes en plantgroei bevorder by akkerbougewasse, weidingsgewasse, groente, vrugte, boorde en sierplante.

Soygro benader entstof holisties met biologiese programme wat die totale plant aanspreek, regdeur die groeiseisoen.

Soygro het die doelstelling om omgewingsvriendelike produkte te ontwikkel wat bydra tot die heropbou van die natuurlike grond en plantmikroflora om grondvrugbaarheid te verbeter vir biologiese produksie.

Soygro se biologiese programme verminder die noodsaak vir chemie en dra by tot minder toksiese residue in produkte. Die natuurlike produkte is nie toksies nie en het geen wagperiodes nie.

 

Vir meer informasie oor die biologiese programme, kontak ons gerus by Tel: 014 717 2204 of stuur eposĀ