Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Stuur Epos

admin@nylverspreiders.co.za

Skakel Ons

014 747 2004

Vind Ons

Vosstraat 2, Nylstroom (Modimolle)

Akkerbone

Akkerbone (Vigna unguiculata) is inheems aan Afrika en goed aangepas by Suid-Afrikaanse toestande. Dit word weerspieƫl in die gewas se droogteverdraagsaamheid en die akkerboonspesifieke knoppiesbakterieƫ.

Laai PDF hier af:

Cow Peas